Die Boodskap

Romeine 12:17 Die Boodskap (DB)

Moenie net regsit om ander mense in eie munt terug te betaal as hulle iets verkeerds aan julle gedoen het nie. Doen liewer goeie dinge sodat ander mense kan sien dat julle God dien.

Romeine 12

Romeine 12:16-21