Die Boodskap

Romeine 11:13 Die Boodskap (DB)

Maar wag, ek wil nou spesifiek met diegene onder julle praat wat nie Israeliete is nie. Ek is immers deur God aangestel as ’n apostel om die goeie nuus aan mense buite Israel te vertel. En wat ’n wonderlike bediening is dit nie!

Romeine 11

Romeine 11:3-22