Die Boodskap

Romeine 10:20 Die Boodskap (DB)

Jesaja het selfs nog verder gegaan. God het deur hom vir sy volk gesê: “Ek laat My vind deur mense wat nooit na My gesoek het nie. Ek het My bekendgemaak aan mense wat nooit eens gevra het wie Ek is nie.”

Romeine 10

Romeine 10:12-21