Die Boodskap

Romeine 10:17 Die Boodskap (DB)

Nogtans moet die Woord van die Here bekendgemaak word. Mense kan net tot geloof kom as hulle die Woord hoor. Daarom maak ek die boodskap van Christus oral bekend sodat mense ’n kans kan kry om dit te hoor.

Romeine 10

Romeine 10:10-21