Die Boodskap

Rigters 8:20 Die Boodskap (DB)

Gideon sê toe vir sy oudste seun, Jeter: “Kom maak hulle dood!” Maar hy het nie ’n vinger verroer om sy swaard uit te trek nie. Hy was te bang, want hy was nog ’n bloedjong kind.

Rigters 8

Rigters 8:14-29