Die Boodskap

Rigters 8:1 Die Boodskap (DB)

Toe vra die Efraimiete vir Gideon: “Waarom het jy ons geïgnoreer? Hoekom het jy ons nie ook laat kom toe jy teen die Midianiete gaan veg het nie?” Hulle was baie omgekrap daaroor.

Rigters 8

Rigters 8:1-5