Die Boodskap

Rigters 7:8 Die Boodskap (DB)

Gideon het al die kos, trompette en ander nodige middels by hierdie soldate gevat en hulle toe huis toe gestuur. Uiteindelik was dit net hy en die 300 ander soldate wat oorgebly het.Die Midianiete se kamp was in die vallei net onder hulle.

Rigters 7

Rigters 7:1-14