Die Boodskap

Rigters 7:19 Die Boodskap (DB)

Dit was net na middernag, na die wagte omgeruil het, toe Gideon en die 100 soldate saam met hom by die grens van die kamp aankom. Hulle het skielik op hulle trompette geblaas en die kleipotte stukkend gebreek.

Rigters 7

Rigters 7:10-23