Die Boodskap

Rigters 7:11 Die Boodskap (DB)

Gaan luister ’n bietjie wat hulle te sê het. Dit sal jou laat moed skep. Daarna sal jy bereid wees om hulle aan te val.” Gideon en Pura is toe daar weg en het tot by die kant van die Midianiete se kamp gekruip.

Rigters 7

Rigters 7:2-17