Die Boodskap

Rigters 6:4 Die Boodskap (DB)

Dan het hulle kamp opgeslaan en al die oeste verwoes tot so ver as by Gasa. Hulle het die Israeliete agterlaat met niks om te eet nie, want hulle het ook die skape, beeste en donkies saam met hulle gevat.

Rigters 6

Rigters 6:3-6