Die Boodskap

Rigters 6:39 Die Boodskap (DB)

Toe sê Gideon vir God: “Moet asseblief nie vir my kwaad word nie, maar ek wil graag nog een keer ’n guns vra. Kan ek vra dat die mat hierdie keer droog bly en die grond rondom nat van die dou moet wees?”

Rigters 6

Rigters 6:31-40