Die Boodskap

Rigters 6:27 Die Boodskap (DB)

Gideon het tien van die mense wat vir hom gewerk het, gevat en gedoen wat die Here gesê het. Omdat hy bang was vir die reaksie van sy eie familie en van die mense van die dorp, het hy dit in die donker gedoen.

Rigters 6

Rigters 6:18-30