Die Boodskap

Rigters 6:24 Die Boodskap (DB)

Gideon het daar op die plek vir die Here ’n altaar gebou. Hy het dit genoem: “Die Here gee vrede.” Die altaar staan nou nog daar in Ofra in die gebied van die Abiësriete.

Rigters 6

Rigters 6:19-28