Die Boodskap

Rigters 6:17 Die Boodskap (DB)

Toe sê Gideon: “Mag ek U ’n guns vra: doen asseblief vir my ’n wonderwerk dat ek seker kan wees dat U wel die Here is wat nou met my praat.

Rigters 6

Rigters 6:15-26