Die Boodskap

Rigters 5:8 Die Boodskap (DB)

Vroeër, toe die volk nuwe gode gekies het om te dien, het daar oorlog uitgebreek. Maar nie een van die volk se 40 000 soldate het wapens gegryp om te veg nie.

Rigters 5

Rigters 5:1-11