Die Boodskap

Rigters 5:28 Die Boodskap (DB)

“Sisera se ma het deur die venster bly kyk,sy het by die vensterraam bly staan en vra:‘Waarom kom sy strydwa dan nie aan nie,hoekom hoor ek nie die geluid van sy strydwa se wiele nie?’

Rigters 5

Rigters 5:23-31