Die Boodskap

Rigters 20:45 Die Boodskap (DB)

Die ander het omgedraai en woestyn toe gevlug in die rigting van die rots van Rimmon. Van hulle is daar nog 5 000 langs die pad doodgemaak. Israel het die res tot by Gidom agtervolg en nog 2 000 soldate doodgemaak.

Rigters 20

Rigters 20:40-48