Die Boodskap

Rigters 20:42 Die Boodskap (DB)

Hulle het die woestyn in probeer vlug, maar die Israeliete het hulle agternagesit. Dit het nie gehelp nie, want hulle was vasgevang tussen die hoofleër en die soldate wat uit die stad gekom het. Hulle is net daar verslaan.

Rigters 20

Rigters 20:33-48