Die Boodskap

Rigters 20:36 Die Boodskap (DB)

Benjamin se leër het geweet dat hulle verslaan is. Hulle het besef dat die hoofgroep van die Israelitiese leër net teruggeval het om die soldate wat in die hinderlaag rondom Gibea gelê het, meer kans te gee om in posisie te kom.

Rigters 20

Rigters 20:35-38