Die Boodskap

Rigters 17:11-13 Die Boodskap (DB)

11. Die Leviet het besluit om dit te doen. Hy het later vir Miga soos ’n eie seun geword.

12. Miga het die Leviet as sy persoonlike priester aangestel en hy het in Miga se huis gebly.

13. “Nou weet ek die Here sal my seën,” het Miga gesê, “want ek het ’n Leviet wat my priester is.”