Die Boodskap

Rigters 16:4 Die Boodskap (DB)

’n Ruk later het Simson verlief geraak op ’n vrou wat in die Sorekvallei gebly het. Haar naam was Delila.

Rigters 16

Rigters 16:1-8