Die Boodskap

Rigters 16:23 Die Boodskap (DB)

Die leiers van die Filistyne het ’n groot fees ter ere van hulle god Dagon gehou, waar hulle offers gebring en hom vereer het. “Ons god het ons vyand Simson in ons mag oorgegee,” het hulle gesing.

Rigters 16

Rigters 16:21-31