Die Boodskap

Rigters 16:12 Die Boodskap (DB)

Delila het toe nuwe toue gevat en hom daarmee vasgebind en weer die mans soos die vorige keer in ’n ander vertrek laat wegkruip. Sy skree toe vir hom: “Simson, die Filistyne is hier!” Simson het die toue om sy arms gebreek asof dit garingdraad was.

Rigters 16

Rigters 16:5-14