Die Boodskap

Rigters 14:8 Die Boodskap (DB)

Later, op pad terug Timna toe vir die troue, het Simson van die pad afgedraai om na die leeu se geraamte te gaan kyk. Daar kry hy toe ’n swerm bye wat in die karkas nes gemaak het met heuning daarin.

Rigters 14

Rigters 14:4-11