Die Boodskap

Rigters 14:6 Die Boodskap (DB)

Die Gees van die Here het Simson sterk gemaak en hy het die leeu met sy kaal hande uitmekaargeskeur asof dit ’n bokkie was. Simson het nie vir sy ouers vertel wat hy gedoen het nie.

Rigters 14

Rigters 14:1-7