Die Boodskap

Rigters 14:3 Die Boodskap (DB)

Hulle vra toe vir hom: “Is daar nie onder jou eie mense ’n vrou van wie jy dalk hou nie? Hoekom moet jy nou onder die heidense Filistyne vir jou ’n vrou gaan soek?”Maar Simson het vir sy pa gesê: “Ek hou van haar, ek wil met haar trou.”

Rigters 14

Rigters 14:2-10