Die Boodskap

Rigters 14:15 Die Boodskap (DB)

Op die vierde dag het hulle vir Simson se vrou gesê: “Haal jou man oor om vir ons die raaisel se antwoord te gee. So nie, verbrand ons jou en jou familie. Of het julle ons dalk hierheen genooi om ons te beroof?”

Rigters 14

Rigters 14:7-20