Die Boodskap

Rigters 13:7 Die Boodskap (DB)

Maar hy het vir my gesê: ‘Jy is swanger en jy gaan geboorte gee aan ’n seun. Jy moet van nou af nie wyn of bier drink of enige verbode kos eet nie, want die kind sal van sy geboorte tot sy dood aan God toegewy wees.’”

Rigters 13

Rigters 13:1-9