Die Boodskap

Rigters 13:23 Die Boodskap (DB)

Maar sy het hom geantwoord: “As die Here van plan was om ons dood te maak, sou Hy nooit ons offers aanvaar het nie. Hy sou ons ook nie hierdie wonderlike goed laat sien het en vir ons sulke goeie nuus gebring het as dit sy plan was nie.”

Rigters 13

Rigters 13:22-25