Die Boodskap

Rigters 13:20 Die Boodskap (DB)

Terwyl die vlam van die altaar af opvlam die lug in, het die Boodskapper van die Here in die vlamme teruggegaan hemel toe. Toe Manoag en sy vrou dit sien, het hulle plat op die grond neergeval.

Rigters 13

Rigters 13:10-25