Die Boodskap

Rigters 11:33 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle verslaan van Aroër af tot by ’n gebied naby Minnit; twintig stede altesaam. Ook by Abel-Keramim was daar ’n groot geveg totdat die Israeliete uiteindelik die Ammoniete totaal verslaan het.

Rigters 11

Rigters 11:31-40