Die Boodskap

Rigters 10:18 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Gilead het vir mekaar gesê: “Wie gaan ons soldate in die oorlog teen die Ammoniete lei? Hy moet in elk geval dan die leier van al Gilead se mense word.”

Rigters 10

Rigters 10:13-18