Die Boodskap

Psalms 9:20-21 Die Boodskap (DB)

20. Gryp nou in, Here!Anders dink party mense dat hulle baie sterk is.Maak almal bymekaar wat U nie dien nie.Wees ’n regverdige regter. Oordeel hulle!

21. Here, laat hulle bang word. Laat die volke besef dat hulle maar net swak mense is!