Die Boodskap

Psalms 51:3-4 Die Boodskap (DB)

3. God, wees my genadig. U het tog u kinders baie lief.Vergewe my al my sonde omdat U u kinders oorlaai met arms vol liefde.Vat my verkeerde dade baie ver van my af weg.

4. Delg die skuld van my sondes uit.Maak my skoon omdat my sondes my vuilgesmeer het.