Die Boodskap

Psalms 50:21 Die Boodskap (DB)

“Terwyl jy so woes aangegaan het, moet Ek stilbly?Dan dink jy dalk Ek maak soos jy. Nee, Ek gaan jou laat deurloop. Jy gaan mooi verstaan waaroor dit gaan. Ek kla jou aan.

Psalms 50

Psalms 50:11-23