Die Boodskap

Psalms 49:20-21 Die Boodskap (DB)

20. Op die ou end stap hulle met leë hande uit hierdie wêreld uit.Net soos almal voor hulle gaan hulle dood.En in die graf sien hulle nooit weer die lig nie.

21. Ryk mense wat nie die Here dien nie, is dom.Hulle sal soos diere doodgaan.