Die Boodskap

Psalms 45:15-18 Die Boodskap (DB)

15. Sy word na die koning toe gevat. Haar vriendinne loop saam met haar.

16. Hulle is uitbundig van vreugde. So stap hulle die paleis binne.

17. Mag u seuns hê om oor die hele land te heers soos hulle voorvaders gedoen het. Mag hulle ook as regeerders aangestel word.

18. Ek wil vir mense vertel hoe groot en belangrik u is.Mense moet altyd mooi dinge oor u sê.