Die Boodskap

Psalms 44:25-27 Die Boodskap (DB)

25. U maak asof U nie daar is nie.U speel wegkruipertjie met ons. U steur U nie aan ons nie!U draai die rug vir ons terwyl ons swaarkry en mense met ons spot.

26. Ons word in die grond in getrap. Ons kan nie self regop kom nie.

27. Help ons, Here! Red ons omdat U ons liefhet.