Die Boodskap

Psalms 44:10 Die Boodskap (DB)

Maar, Here, U het ons nou van U af weggestamp!U het ons verneder!U het ons nie gehelp toe ons teen ander mense geveg het nie.

Psalms 44

Psalms 44:2-12