Die Boodskap

Psalms 40:13 Die Boodskap (DB)

Duisende probleme het my omring. My sondes het my ingehaal.Ek is nou nog toegegooi onder probleme. Ek kan dit nie tel nie. Hulle is meer as die hare op my kop. Dit maak my heeltemal moedeloos.

Psalms 40

Psalms 40:5-15