Die Boodskap

Psalms 40:11 Die Boodskap (DB)

Ek praat dag en nag oor die goeie dinge wat U doen. Ek steek dit nie weg nie.Ek vertel dat U getrou is en mense vrymaak. Ek bly nie stil oor wat U doen as die gemeente bymekaarkom nie.

Psalms 40

Psalms 40:7-18