Die Boodskap

Psalms 4:5 Die Boodskap (DB)

Wanneer jy kwaad word, moenie dan verkeerde dinge doen nie.Gaan lê op jou bed en dink wat jy gedoen het. Word rustig! Bly stil.

Psalms 4

Psalms 4:4-9