Die Boodskap

Psalms 4:2 Die Boodskap (DB)

God wat my red, help my asseblief wanneer ek by U hulp kom vra!U sorg altyd vir my. U het in die verlede uitkoms gee.In ’n krisis het U ’n sagte hart.Wees asseblief goed vir my. Luister na my gebed.

Psalms 4

Psalms 4:2-6