Die Boodskap

Psalms 36:6 Die Boodskap (DB)

Here, U is baie lief vir ons, niemand op aarde kan dit ooit meet nie.Here, U is so goed vir ons, niemand het genoeg woorde om dit te beskryf nie.

Psalms 36

Psalms 36:2-8