Die Boodskap

Psalms 30:6 Die Boodskap (DB)

As Hy kwaad word, is dit net vir ’n paar sekondes. Maar Hy is lewenslank goed vir ons. Kyk maar: ons het deur die nag gehuil. Maar vanmôre lag ons van vreugde. Dis net die Here wat so iets laat gebeur.

Psalms 30

Psalms 30:2-13