Die Boodskap

Psalms 27:9 Die Boodskap (DB)

Moet tog nie maak of U my nie hoor nie.Moenie my wegjaag omdat U vir my kwaad is nie.U het my in die verlede gehelp.Stoot my nie weg van U af nie. Los my nie alleen nie. U is die God wat my red.

Psalms 27

Psalms 27:1-14