Die Boodskap

Psalms 27:6 Die Boodskap (DB)

Daarom wil ek Hom aanbid en vir Hom dankie sê deur liedere te sing saam metverskillende musiekinstrumente.Ek sal liedere sing om die Here te eer. Ek sal vir Hom offers bring.Mense wat niks van my hou nie, sal kyk hoe ek my kop optel en die Here prys.

Psalms 27

Psalms 27:1-14