Die Boodskap

Psalms 27:13-14 Die Boodskap (DB)

13. Dis net my geloof in die Here wat my staande hou.Sy goedheid dra my elke dag van my lewe. As ek dit darem nie geglo het nie …

14. Stel al jou hoop op die Here! Vertrou op Hom!Hou moed! Wees sterk!Moenie die handdoek ingooi nie; bly wag op die Here!