Die Boodskap

Psalms 27:11 Die Boodskap (DB)

Here, vat my hand. Lei my op ’n pad waar daar nie slaggate is nie.Wys my hoe om reg te lewe.Moenie dat hulle wat niks van my hou oor my seëvier nie. Pas my op. Lei my.

Psalms 27

Psalms 27:1-14