Die Boodskap

Psalms 22:31-32 Die Boodskap (DB)

31. Mense sal vir hulle kinders van die Here vertel.So sal die nageslagte van Hom weet.Hulle sal opgewonde wees om in Hom te glo.

32. Almal sal bymekaarkom en oor die Here se goeie dade met hulle kinders praat.Dit is net die Here wat mense red.